Vorige Uitgawes

Soek deur  Die Kerkpad


Inhoud

REDAKSIONEEL

HOOFARTIKEL:
Die ewige beginsels van God se Woord

AKTUEEL: Dit gaan om veel meer as 'n stad se naam 

SKRIFOORDENKING:
Mal. 3:16 Die name van die gelowiges....

Diskussie oor Ger. Skrifbeskouing

Aanhef tot Ierse Grondwet

Eenheid of verskeidenheid

Boodskap SJP Kruger aan kinders

Die betekenis van Heilige Doop

Motivering Openlike Verklaring GP Kerk Brakpan

KERKLIKE JOERNAAL: 
Woelinge in die NG Kerk kry nuwe klimaks

Behoudende predikante takel dwalinge by kweekskole

"The Da Vinci Code"

Openlike Verklaring - Die GPK Brakpan

OPVOEDING EN ONDERWYS:
Akkrediering en Registrasie - Ja of Nee?

Die "wortels" van Karate

KERK, STAAT EN MAATSKAPPY:
Liberalisme op Kerklike Terrein

Die gebruik van "Kinderbybels"

Stiltetyd

PERSRUBRIEK: Die ontstaan van verskillende soorte apartheid

Die Marxistiese insypeling in die Gereformeerde Belydenis

GESPREK MET LESERS: 

KOMMENTAAR: 
Die Afdanking van Zuma

MEDIESE ETIEK: 
Die probleem van die Sadduseërs

INTEKENING

REDAKSIE

Die Kerkpad
"Laat ons wandel in die lig van die Here"
(Jes 2 ; 3 - 5)

Jaargang 9  No 4 Julie 2005

AANHEF TOT EN ARTIKELS UIT DIE IERSE GRONDWET

Josef du Toit berig uit die Ierse Republiek: "Ek het onlangs 'n handige sakformaatkopie van Bunreacht na hÉireann (01/07/1937) aangeskaf. Ek is steeds verbysterd oor die Calvinistiese aanhef tot 'n grondwet wat oorspronklik 'n spesiale plek aan die Roomse kultus verleen het. Laasgenoemde is verwyder per referendum met die vyfde Grondwetwysigende akte van 1972: "om die spesiale plek van die 'Katolieke Kerk' en die erkenning van ander genoemde godsdienstige kerkverbande te verwyder uit die Grondwet".

Die Aanhef van die Ierse Grondwet is geesverwant aan dié van die RSA, 24 April 1961. Laasgenoemde word, vir sover dit ooreenkoms betref, hierna vermeld. Dan volg daarna enkele artikels waarin die Calvinistiese grondslag ook waargeneem kan word.

Aanhef van die Grondwet RSA

"In nederige erkentlikheid teenoor die Almagtige God, Beskikker oor die lotgevalle van nasies en die geskiedenis van volkere;

  • Wat ons voorgeslagte uit baie lande byeengebring en hulle hier in hul eie gevestig het;

  • Wat hul weë deur geslagte bepaal het;

  • Wat hulle so wonderbaarlik deur gevare gelei het;

Verklaar ons, wat hier as verteenwoordigers van die volk vergader is, dat aangesien ons

Bewus is van ons verantwoordelikheid voor God en die mensdom;

Oortuig is van die noodsaaklikheid om saam te staan

  • om die onskendbaarheid en vryheid van ons land te beveilig;

  • om die wet en die orde daarin te haandhaaf;

  • om die geluk en geestelike en stoflike welvaart van almal te bevorder: 

.....

1.2   Die volk van die RSA erken die oppergesag en leiding van die Almagtige God.

Preamble to Bunreacht na hÉireann:

In the Name of the Most Holy Trinity, from Whom is all authority and to Whom, as our final end, all actions both of men and States must be referred,

We, the people of Éire,

Humbly acknowledging all our obligations to our Divine Lord, Jesus Christ, Who sustained our fathers through centuries of trial,

  • Gratefully remembering their heroic and unremitting struggle to regain the rightful independence of our Nation,

  • And seeking to promote the common good, with due observance of Prudence, Justice and Charity, so that the dignity and freedom of the individual may be assured, true social order attained, the unity of our country restored, and concord established with other nations,

Do hereby adopt, enact, and give to ourselves this Constitution.

Dochum Glóire Dé agus Onóra na hÉireann

Article 6

1. All powers of government, legislative, executive and judicial, derive, under God, from the people, whose right it is to designate the rulers of the State and, in final appeal, to decide all questions of national policy, according to the requirements of the common good.

Onderwys: Die Wette vir Onderwys van die kinders vermeld dit primêr as 'n saak van die ouers, ook met betrekking tot tuisonderrig, wat in die wet gestel en gerespekteer word.