Vorige Uitgawes

Soek deur  Die Kerkpad

Inhoud

REDAKSIONEEL

HOOFARTIKEL:
DIE GRENS VAN TWEE WÊRELDE

AKTUEEL: 350 Jaar Gereformeerd

SKRIFOORDENKING:
IN GOD SE HANDPALMS GEGRAFEER

'n Ope brief aan die lidmate van die NG KERK

Die Nuwe Psalmberyming 2001

Boeksensuur

Kritiek op die nuwe Afrikaanse vertaling van die Bybel

Menseverhoudinge

Die onvoltooide Kerstening

Dr Andrew Murray

KERKLIKE JOERNAAL: 
Die nuwe beryming van die Psalms 

Ope Brief aan die deputate invoering Cloeteberyming

1985 Besluit van Nasionale Sinode GKSA : Regsopinie van Prof Marinus Wiechers

'Godsdienstige' Loerbroersensasie

OPVOEDING EN ONDERWYS:
Sekulêre inhuldiging PU vir CHO se sewende Rektor

Okkulte in die Openbare Onderwys

Kurrikulum 2005 : Aanslag teen Bybels-Christelike waardes

KERK, STAAT EN MAATSKAPPY:
Die Afrikaanse Kerke en die oorgawe van 1994

PERSRUBRIEK: 
Die fantasiewêreld van Harry Potter, ons en ons kinders

Die tyd is ryp vir die Okkulte

Wat HY sê is geskiedenis

Hoe Teologiseer ons?

Breinspoeling en indoktrinasie by ons Jeug

KOMMENTAAR: 
Dr Johan Oostenbrink se roeping "Om 'n soekergerigte Gemeente te plant"
 
GESPREK MET LESERS:

MEDIESE ETIEK: 
Die tweede bede tydens siekte en genesing

INTEKENING

REDAKSIE

Die Kerkpad
"Laat ons wandel in die lig van die Here"
(Jes 2 ; 3 - 5)

Jaargang 6  No 2 Maart 2002

REDAKSIONEEL

Die afgelope twee maande is oorheers deur die politieke onrus in ons buurstaat Zimbabwe. Wat verwag kon word, is bewaarheid. Robert Mugabe het met die mag waaroor hy beskik, met bedreiging en geweld, intimidasie en viktimisasie, die stembus misbruik om te "bewys" dat hy wettig verkies is om vir nog 'n periode as president te kan heers oor die mense van sy land wat swaar gebuk gaan onder die futiele uitoefening van sy bewind.

Die gevolge van sy beleid, veral dié van berowing en besetting van plase wat voorheen aan die blankes behoort het en bygedra het tot die voorspoed van die verlede, is 'n ramp wat as voorbeeld dien vir talle "vryheidsvegters" in ons land wat nog nie die strydbyl begrawe het nie. Trouens, die regering van ons land se uitlatings is 'n aanduiding van 'n gestadige toename van druk om die voorgestane veranderinge ook hier te bespoedig. Stedelike terreur en plaasmoorde duur onverpoosd voort. Dis 'n onverklaarde oorlog teen die blankes, in die besonder die Boere-Afrikaners, wat nie bereid is om oor te gee en/of die land te verlaat nie.

Hier kom die vertroue op God te pas. Sonder die geloof in God en aan die toekomstige ewige heerlikheid, is ons verblyf in Suid-Afrika maar hopeloos en troosteloos. Elke dag is daar die gevaar om vermoor te kan word, dan hier, dan daar! Met geen vooruitsig op 'n bestendige ekonomiese toekoms meer nie. Waar staan ons? Staan ons aan die kant van die Here? Soek ons hier die koninkryk van God of wil ons maar liewers die land verlaat omdat dit nie meer 'n veilige heenkome vir ons en ons kinders bied nie? Laat ons ons vertroue op die Here stel. Hy lei ons, ook in die uur van gevaar, en hy sal ook dan vir sy kinders alles ten beste beskik!

Die Kerkpad: November 2001 Redaksioneel