Vorige Uitgawes

Soek deur  Die Kerkpad


Inhoud

REDAKSIONEEL

HOOFARTIKEL:
GLO .... WEET .... BELY

AKTUEEL: Freedom Park dra anti-christelike karakter       

SKRIFOORDENKING:
God kom opmeet

Totius Psalms - verbeterings

Behoudende aksie in die NH Kerk

Kindernagmaal in die NH Kerk?

Nuus uit die VSA

Waterberg - Klassis - PS: Wat nou?

Die onsigbare en sigbare ware kerk

KERKLIKE JOERNAAL: 
Beswaar teen Bybelgenootskap se deelname aan Cape Argus fietstoer op Sondag 14 Maart

Nederlandse Hervormde Kerk se naam verdwyn

Dr Theuns Eloff se polities-ekonomiese verbintenisse

OPVOEDING EN ONDERWYS:
Gereformeerde Onderwys: Die begin van 'n nuwe fase

Die Kerk- en Skoolorde van De Mist

KERK, STAAT EN MAATSKAPPY:
Wie was die anti-gesange mense?

PERSRUBRIEK: 
Lina Spies, medewerker van Psalm-omdigting in die nuwe liedboek van die NG en NH Kerke, glo nie meer in die Goddelikheid van Jesus Christus nie.

Omstrede "Christus-Prent" opnuut in die kollig

"Trane stort ek in my klagte" 

Het ons dan nou almal "PROGGE" geword?

GESPREK MET LESERS: 

MEDIESE ETIEK: 
Die probleem van waarsźery

INTEKENING

REDAKSIE

Die Kerkpad
"Laat ons wandel in die lig van die Here"
(Jes 2 ; 3 - 5)

Jaargang 8  No 2 Maart 2004

Die Kerkpad -'n Orgaan vir die ontwikkeling van die gereformeerde lewe en vir voorligting en kommentaar oor die leerstellige stromings en feitlike verwikkelinge in die kerklike bestaan. Indien u belangstel in die inhoud hiervan en nog nie hierop ingeteken het nie, pos dan asseblief u finasiėle bydrae, tesame met die invulstrokie  (agteraan die kopie van hierdie uitgawe) aan die daarop vermelde adres.

Verantwoordelike Redakteur:  P van der Kooi
Redaksiekommissie:  Di SA Cilliers, JP Coetzee en BC Smit

Posadres:   Posbus 4237  -  PRETORIA   0001
Telefoon / Faks:   (012) 546 2846 
E-Pos:   redakteur@kerkpad.co.za