Vorige Uitgawes

Soek deur  Die Kerkpad

Inhoud

REDAKSIONEEL

HOOFARTIKEL:
Geloof en Wetenskap

AKTUEEL: Die Bieg-en-lieg kommissie

SKRIFOORDENKING:
Hand 4: 23-31 Die liefdeswraak van die Heilige Gees

Gebruik die Nagmaal suiwer

Weer 'n Psalm-Gesangeboek?

Psalmberyming - Kommentaar

Artikels 30 en 31 kerkorde

Individualisme en Menseregte

Korrespondensie wat die dagblad Beeld nie gepubliseer het nie

KERKLIKE JOERNAAL: 
Die Staat se betrekkinge met die kerk(e) se huishoudelike aangeleenthede 

Nuwe Afrikaanse Bybel nie meer in die vooruitsig nie

PUK se "CHO" in gedrang

OPVOEDING EN ONDERWYS:
Die Gewetensklousule

BOEKBESPREKING Reformerend die Millenium in

Skepping, of "Toeval"

KERK, STAAT EN MAATSKAPPY:
Die Afrikaanse Kerke en die oorgawe van 1994

PERSRUBRIEK: 
Godsdiens in Kurrikulum 2005

Klassis GKSA Brakpan getuig

God leef deur Gees in gelowige

Kritiek op "Die fantasiewêreld van Harry Potter..."

Ekonomiese Ontwikkeling

Die Jesus seminaar (Kritiek)

KOMMENTAAR: 
Studie se rol en status van die vrou in die Kerk en samelewing

GESPREK MET LESERS:

MEDIESE ETIEK: 
Wanneer sterf 'n mens?

INTEKENING

REDAKSIE

Die Kerkpad
"Laat ons wandel in die lig van die Here"
(Jes 2 ; 3 - 5)

Jaargang 6  No 3 Mei 2002

KORRESPONDENSIE WAT DIE DAGBLAD BEELD NIE GEPUBLISEER HET NIE

Een van ons intekenaar/lesers is billik ontstoke omdat sy brief oor "die polemiek wat tans oor die Bybel woed" nie gepubliseer is nie en hy wil dit graag middels ons blad onder die aandag van die lesers bring.

Die Redakteur BEELD

Meneer

As mens die polemiek wat tans om die Bybel woed in oënskou neem, bevestig dit juis die waaragtigheid van Gods Woord (die Bybel). Dit wat eeue gelede in die Bybel voorspel is, word al hoe meer bewaarheid; as mens maar net wil oplet.

God en sy werke word onder die mikroskoop geplaas en bevraagteken. In plaas daarvan dat die mens en sy werke onder God en sy Woord se vergrootglas moet kom, doen hierdie polemiek net die teenoorgestelde.

Ook dit is voorspel "want daar sal 'n tyd wees wanneer hulle die gesonde leer nie meer sal verdra nie, maar omdat hulle in hulle gehoor gestreel wil wees, vir hulle 'n menigte leraars sal versamel volgens hulle eie begeerlikhede en die oor sal afkeer van die waarheid en hulle sal wend tot fabels (2 Tim 4: 3,4).

Ons glo alles wat in die Bybel staan. Hoekom? Die antwoord is eenvoudig. "Die hele Skrif is deur God ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid (2 Tim 3: 16). Dit glo ons. Waarom? Omdat God dit sê.

In hierdie polemiek dink 'n mens aan Jesus se woorde in Matt 11:25: "Ek loof U, Vader, Here van die hemel en die aarde, dat U hierdie dinge verberg het vir wyse en verstandige mense en dit aan kindertjies geopenbaar het."

JJ Malan. Pietersburg 8 Maart 2002

Die Kerkpad: Mei 2002