Vorige Uitgawes

Soek deur  Die Kerkpad


Inhoud

REDAKSIONEEL

HOOFARTIKEL:
GLO .... WEET .... BELY

AKTUEEL: Freedom Park dra anti-christelike karakter       

SKRIFOORDENKING:
God kom opmeet

Totius Psalms - verbeterings

Behoudende aksie in die NH Kerk

Kindernagmaal in die NH Kerk?

Nuus uit die VSA

Waterberg - Klassis - PS: Wat nou?

Die onsigbare en sigbare ware kerk

KERKLIKE JOERNAAL: 
Beswaar teen Bybelgenootskap se deelname aan Cape Argus fietstoer op Sondag 14 Maart

Nederlandse Hervormde Kerk se naam verdwyn

Dr Theuns Eloff se polities-ekonomiese verbintenisse

OPVOEDING EN ONDERWYS:
Gereformeerde Onderwys: Die begin van 'n nuwe fase

Die Kerk- en Skoolorde van De Mist

KERK, STAAT EN MAATSKAPPY:
Wie was die anti-gesange mense?

PERSRUBRIEK: 
Lina Spies, medewerker van Psalm-omdigting in die nuwe liedboek van die NG en NH Kerke, glo nie meer in die Goddelikheid van Jesus Christus nie.

Omstrede "Christus-Prent" opnuut in die kollig

"Trane stort ek in my klagte" 

Het ons dan nou almal "PROGGE" geword?

GESPREK MET LESERS: 

MEDIESE ETIEK: 
Die probleem van waarsêery

INTEKENING

REDAKSIE

Die Kerkpad
"Laat ons wandel in die lig van die Here"
(Jes 2 ; 3 - 5)

Jaargang 8  No 2 Maart 2004

Intekening op ons blad

Die intekenprys vir die sewende jaargang (2004) (ses uitgawes) is vasgestel op     R120 - 00 (Honderd en twintig Rand). Diegene wat dit nie kan bekostig nie en nogtans graag hierdie blad wil ontvang, betaal maar wat hulle kan, terwyl diegene vir wie dit moontlik is om te wil en te kan ondersteun met bykomende skenkings, by voorbaat dankie daarvoor. Dié bykomende fondse is nodig vir die finansiering van die verspreiding van ons blad, asook om die wat nie die intekengeld kan bekostig nie te help.

Ook ons innige dank vir ondersteuning van dié lesers wat dit laat blyk uit bemoedigende instemming met die redaksie van ons blad wat sowel op skrif as telefonies of deur middel van regstreekse kontak aan ons oorgedra word. Dit is 'n riem onder die hart en vir ons 'n versekering dat die uitgawe van hierdie blad op prys gestel word.

Dit is moontlik om bydraes vir intekening/donasie direk van 'n bankrekening (elektronies) oor te dra na:

DIE KERKPAD, Absa Pretoria - Waverley, Takverrekeningsnommer         632 005:
Ons Rekeningnommer 020 271 175.
(Laat weet dit by ons pos-, telefoon- of faksadres, asseblief)

Andersins is die strokie hieronder beskikbaar om dié bydrae aan te stuur na die daarop vermelde adres. Ons bedank u by voorbaat hartlik vir u samewerking.

Die Administrasie van DIE KERKPAD
Posbus 4237
0001 PRETORIA
(Tel/Faks (012) 546 2846

Datum _____________________

Hieraan geheg die bedrag van R_____________ intekening/donasie vir die toesending van die vierde jaargang (ses uitgawes) van DIE KERKPAD

Naam:

Posadres:

Poskode:

Telefoonkode en nommer: