Vorige Uitgawes

Soek deur  Die Kerkpad


Inhoud

REDAKSIONEEL

HOOFARTIKEL:
Die Antichris

AKTUEEL: Wet op Swartbemagtiging (WET 53 VAN 2003) Teenoor 'n Volkseie Ekonomiese beleid.    

SKRIFOORDENKING:
Koershou te midde van verdrukking en verleiding

Die Berymde Psalms : Hersiening van die oorspronklike Totiusteks Ps 130

Kerklike Skismatiek

Persverslag: Geref Konferensie

Een en ander oor Kerkmusiek en Kerklied

Die Negentiende-Eeuse Kerklied

"Die Redakteur gesels met... Prof Bouke Spoelstra"

Indrukke van die 67e Algemene Kerkvergadering van die NH Kerk van Afrika

KERKLIKE JOERNAAL: 
Manifes van verontruste predikante

Ekumeniese eenheid vir Gereformeerdes bepleit

NHK verwerp kindernagmaal

Sinode AP Kerk: Enkele besluite

OPVOEDING EN ONDERWYS:
Is die paradigma reg?

KERK, STAAT EN MAATSKAPPY:
Die Afrikaner en die Kerk (2)

ARSO en Christelike Onderwys

PERSRUBRIEK: Kerke - Konferensie (GKSA)

NH Kerk: Kerkvergadering gee groen lig vir erediens-vernuwing

Paul Kruger: Groot in ballingskap

Kultuuropdrag en wêreldeinde

GESPREK MET LESERS: 

KOMMENTAAR: 
Huldiging van Beyers Naudé

INTEKENING

REDAKSIE

Die Kerkpad
"Laat ons wandel in die lig van die Here"
(Jes 2 ; 3 - 5)

Jaargang 8  No 6 November 2004

Intekening op ons blad

Die intekenprys vir die negende jaargang (2005) (ses uitgawes) is vasgestel op R135-00 (Honderd vyf en dertig  Rand). Diegene wat dit nie kan bekostig nie en nogtans graag hierdie blad wil ontvang, betaal maar wat hulle kan, terwyl diegene vir wie dit moontlik is om te wil en te kan ondersteun met bykomende skenkings, by voorbaat dankie daarvoor. Dié bykomende fondse is nodig vir die finansiering van die verspreiding van ons blad, asook om die wat nie die intekengeld kan bekostig nie te help.

Ook ons innige dank vir ondersteuning van dié lesers wat dit laat blyk uit bemoedigende instemming met die redaksie van ons blad wat sowel op skrif as telefonies of deur middel van regstreekse kontak aan ons oorgedra word. Dit is 'n riem onder die hart en vir ons 'n versekering dat die uitgawe van hierdie blad op prys gestel word.

Dit is moontlik om bydraes vir intekening/donasie direk van 'n bankrekening (elektronies) oor te dra na:

DIE KERKPAD, Absa Pretoria - Waverley, Takverrekeningsnommer 632 005:
Ons Rekeningnommer 020 271 175.
(Laat weet dit by ons pos-, telefoon- of faksadres, asseblief)

Andersins is die strokie hieronder beskikbaar om dié bydrae aan te stuur na die daarop vermelde adres. Ons bedank u by voorbaat hartlik vir u samewerking.

Die Administrasie van DIE KERKPAD
Posbus 4237
0001 PRETORIA
(Tel/Faks (012) 546 2846

Datum _____________________

Hieraan geheg die bedrag van R____________intekening/donasie vir die toesending van die negende jaargang (ses uitgawes) van DIE KERKPAD

Naam:

Posadres:

Poskode:

Telefoonkode en nommer: