|
Die Kerkpad
"Laat ons wandel in die lig van die Here"
(Jes 2 ; 3 - 5)
Jaargang 8 No 5 September 2004
| Die Kerkpad -'n Orgaan vir die ontwikkeling van die gereformeerde lewe en vir voorligting en kommentaar oor die leerstellige stromings en feitlike verwikkelinge in die kerklike bestaan. Indien u belangstel in die inhoud hiervan en nog nie hierop ingeteken het nie, pos dan asseblief u finasiële bydrae, tesame met die invulstrokie (agteraan die kopie van hierdie uitgawe) aan die daarop vermelde adres. |
Verantwoordelike Redakteur: P van der Kooi
Redaksiekommissie: Di SA Cilliers, JP Coetzee en BC Smit
Posadres: Posbus 4237 - PRETORIA
0001
Telefoon / Faks: (012) 546 2846
E-Pos: redakteur@kerkpad.co.za