Vorige Uitgawes

Soek deur  Die Kerkpad


Inhoud

REDAKSIONEEL

HOOFARTIKEL:
Gereformeerde Etiek

AKTUEEL:
'n Leef en Denkwêreld wat al meer materialisties word

SKRIFOORDENKING:
God se nuwe seisoen

Die Harry Potter-reeks kinderboeke

Leerstellig suiwer liedere vir die erediens?

Die verklaring van die Bybel

"Over religie - aan de liefhebbers onder haar beoefenaars"

'n Skerp Skrifkritiese hantering van 1 Thessalonisense vanuit Potchefstroom

Nog talle besware van kerkrade in die NG Kerk

Die Boeddhisme en sy stigter

Valentynsdag - 14 Februarie

Die saak van Sabbat en Sondag

Die omkering van die staatsbestel

KERKLIKE JOERNAAL: 
Ernstige oproep tot verootmoediging

Kerke binnekort belastingpligtig?

Die Gereformeerde Ekumeniese Raad

Studiegesprek oor ekumene

OPVOEDING EN ONDERWYS:
Akademie vir CVHO vyf jaar oud

Evolusieleer in skole, musea en op radio- en TV-programme

KERK, STAAT EN MAATSKAPPY:
Die verhoding tussen die Kerk en Staat volgens die Skrif

Verootmoediging of versoening?

PERSRUBRIEK: 
Hervorm na die eis van die Woord


Kerkraad van NH Kerk Makwassie ontsteld oor uitsprake

KOMMENTAAR: 
Hervormingsdaggetuienis 31 Oktober 2000

Gesprek met die lesers

MEDIESE ETIEK: 
Die maatstaf vir moraliteit

INTEKENING

REDAKSIE

Die Kerkpad
"Laat ons wandel in die lig van die Here"
(Jes 2 ; 3 - 5)

Jaargang 5  No 1 Januarie 2001

Die saak van Sabbat en Sondag

Die Nasionale Sinode van Dordrecht 1618-1619 het met betrekking tot die saak van Sabbat en Sondag

ses reëls vasgestel, wat in Gereformeerde Kerke 'n morele gesag geniet.

Dié reëls lui as volg:

- 1 -

In die vierde gebod is iets seremonieels en iets moreels.

- 2 -

Seremonieel was die rus van die sewende dag ná die skepping en 'n strenge onderhouding van dié dag, waar die Joodse volk in die besonder toe verplig was.

- 3 -

Dit is moreel dat 'n bepaalde en vasgestelde dag vir die godsdiens bestem is, met daarvoor soveel rus as wat vir die godsdiens en die behoefte van die heilige oordenking nodig is.

- 4 -

Na die afschaffing van die Joodse Sabbatsviering, moet die Christene die Sondag plegtig heilig.

- 5 -

Hierdie dag (Sondag) is sedert die optrede van die apostels in die ou Christelike kerk altyd as die geleentheid vir die onderlinge byeenkomste van die gemeentes onderhou.

- 6 -

Die Sondag moet só aan die godsdiens toegewei wees, dat daarop gerus word van alle slaafse (besigheid- of loon-) arbeid

- met die uitsondering van noodsaaklike beveiligings- en barmhartigheidsdienste -

asook van alle soorte ontspanning wat die godsdiens en die heilige oordenking belemmer.