Vorige Uitgawes

Soek deur  Die Kerkpad


Inhoud

REDAKSIONEEL

HOOFARTIKEL:
Gereformeerde Etiek

AKTUEEL:
'n Leef en Denkwęreld wat al meer materialisties word

SKRIFOORDENKING:
God se nuwe seisoen

Die Harry Potter-reeks kinderboeke

Leerstellig suiwer liedere vir die erediens?

Die verklaring van die Bybel

"Over religie - aan de liefhebbers onder haar beoefenaars"

'n Skerp Skrifkritiese hantering van 1 Thessalonisense vanuit Potchefstroom

Nog talle besware van kerkrade in die NG Kerk

Die Boeddhisme en sy stigter

Valentynsdag - 14 Februarie

Die saak van Sabbat en Sondag

Die omkering van die staatsbestel

KERKLIKE JOERNAAL: 
Ernstige oproep tot verootmoediging

Kerke binnekort belastingpligtig?

Die Gereformeerde Ekumeniese Raad

Studiegesprek oor ekumene

OPVOEDING EN ONDERWYS:
Akademie vir CVHO vyf jaar oud

Evolusieleer in skole, musea en op radio- en TV-programme

KERK, STAAT EN MAATSKAPPY:
Die verhoding tussen die Kerk en Staat volgens die Skrif

Verootmoediging of versoening?

PERSRUBRIEK: 
Hervorm na die eis van die Woord


Kerkraad van NH Kerk Makwassie ontsteld oor uitsprake

KOMMENTAAR: 
Hervormingsdaggetuienis 31 Oktober 2000

Gesprek met die lesers

MEDIESE ETIEK: 
Die maatstaf vir moraliteit

INTEKENING

REDAKSIE

Die Kerkpad
"Laat ons wandel in die lig van die Here"
(Jes 2 ; 3 - 5)

Jaargang 5  No 1 Januarie 2001

KERKLIKE JOERNAAL

ERNSTIGE OPROEP TOT VEROOTMOEDIGING

M E D I A V R Y S T E L L I N G:

Die Part Sinode Noord-Transvaal van die Gereformeerde Kerke het in sy vergadering op 21 November 2000 te Meyerspark die volgende besluit geneem:

Die Sinode doen ‘n ernstige oproep tot verootmoediging in die lig van die morele verval, misdaad en plaas- en ander moorde in ons vaderland.

Die Sinode betuig hiermee ook sy meegevoel met alle slagoffers van die gruweldade wat tans in ons land gebeur. Die regering word ook opgeroep om toe te sien dat reg en geregtigheid in alle sake sal geskied.

Die Sinode doen ook besonderlik ‘n oproep tot alle mense om, wat uit die geskiedenis aan die gelofte van 16 Desember verbind is of hulle daarmee vereenselwig het, dit gehoorsaam na te kom en hulle besonderlik ook by die geleentheid diep voor die Here te verootmoedig.

Die Sinode bemoedig terselfdertyd alle ware gelowiges in die Here om gelowig daaraan vas te hou dat die geskiedenis veilig in die hande van God is, wat alles deur middel van voor- en teëspoed by sy (Goddelike) bestemming uitbring.