Vorige Uitgawes

Soek deur  Die Kerkpad


Inhoud

REDAKSIONEEL

HOOFARTIKEL:
"Woord en Gees"

SKRIFOORDENKING:
Smag na God se teenwoordigheid Ps 42: 6 en 12

DIE NUWE PSALMBERYMING 2001 - WEGLATINGS EN AFWYKINGS VAN HEBREEUSE TEKS

FUNDAMENTALISME: Naam of Brandmerk?

CALVYN EN DIE LITURGIE

MENSEVERHOUDINGE

AKTUEEL
Verkragtings - 'n Siek gemeenskap             Kurrikulum 2005 - Kader Asmal ....

KERKLIKE JOERNAAL: 
Indrukke van die Part Sinode GKSA Noord-Transvaal. 

Vrae oor prof Fika en BDB

Ds Hennie Momberg foutief aangehaal in Geref Vroueblad

Beswaar teen deputate

OPVOEDING EN ONDERWYS:
Tuisskool

Prestasies van studente van die Akademie vir CVHO

KERK, STAAT EN MAATSKAPPY:
Die Afrikaanse Kerke en die oorgawe van 1994

PERSRUBRIEK: 
Lotto en dobbelary 

Loerbroer

Die toorn van God

WÊRELDFOKUS: Vernuwing met grense

TESTATEUR EN LIED BESWAAR TEEN

DR J OOSTENBRINK UIT GKSA

Kommentaar: 
Marika de Klerk
 

Die Sataniese verleidende aanslag d.m.v. die instelling van die staatlotery (LOTTO)

GESPREK MET LESERS:

MEDIESE ETIEK: 
Laat U Naam geheilig word

INTEKENING

REDAKSIE

Die Kerkpad
"Laat ons wandel in die lig van die Here"
(Jes 2 ; 3 - 5)

Jaargang 6  No 1 Januarie 2002

Intekening op ons blad

Die intekenprys vir die sesde jaargang (2001) (ses uitgawes) is vasgestel op R 70 - 00 (Sewentig Rand). Diegene wat dit nie kan bekostig nie en nogtans graag hierdie blad wil ontvang, betaal maar wat hulle kan, terwyl diegene vir wie dit moontlik is om te wil en te kan ondersteun met bykomende skenkings, by voorbaat dankie daarvoor. Dié bykomende fondse is nodig vir die finansiering van die verspreiding van ons blad, asook om die wat nie die intekengeld kan bekostig nie te help.

Ook ons innige dank vir ondersteuning van dié lesers wat dit laat blyk uit bemoedigende instemming met die redaksie van ons blad wat sowel op skrif as telefonies of deur middel van regstreekse kontak aan ons oorgedra word. Dit is 'n riem onder die hart en vir ons 'n versekering dat die uitgawe van hierdie blad op prys gestel word.

Dit is moontlik om bydraes vir intekening/donasie direk van 'n bankrekening (elektronies) oor te dra na:

DIE KERKPAD, Absa Bosmanstraat, Takverrekeningsnommer 323 145:
Ons Rekeningnommer 020 271 175.
(Laat weet dit by ons pos-, telefoon- of faksadres, asseblief)

Andersins is die strokie hieronder beskikbaar om dié bydrae aan te stuur na die daarop vermelde adres. Ons bedank u by voorbaat hartlik vir u samewerking.

Die Administrasie van DIE KERKPAD
Posbus 4237
0001 PRETORIA
(Tel/Faks (012) 332 0879

Datum _____________________

Hieraan geheg die bedrag van R_____________ intekening/donasie vir die toesending van die vierde jaargang (ses uitgawes) van DIE KERKPAD

Naam:

Posadres:

Poskode:

Telefoonkode en nommer: