Vorige Uitgawes

Inhoud

REDAKSIONEEL

HOOFARTIKEL: Die Verkiesingsuitslag...Wat nou?

AKTUEEL: "Geloofsverklaring 2000"

SKRIFOORDENKING: "Vir elke goeie werk volkome toegerus" - 2 Tim 3: 16,17

KINDERKOMMUNIE  -  REFORMASIE OF DEFORMASIE? (4)

Forum: "Die Bybel is se onfeilbare Woord"

Afgodery net die Woord?

Die Psalmberymings- aangeleentheid

Hervormdes bekyk ook Kindernagmaal

Dr PW Bingle se standpunt oor die aanvaarding van geld uit 'n staatslotery

Wat is en bely die Evangelies Gereformeerde Kerk?

BOEKBESPREKING:  Kerkorde in Praktyk -Outeur Dr J Visser

Teen-Skriftuurlike MultiReligieuse Gebedsdiens

Prof Dr Klaas Schilder se kultuurbeskouing

Dr Abraham Kuyper se pluriformiteitsleer

Die Boere-Afrikaner se weg vorentoe

KERKLIKE JOERNAAL: 
Flagrante Skrifkritiek
Protes teen twyfel en Skrifkritiek
Oud-Predikant in stryd met die Waarheid van  Bybel

OPVOEDING EN ONDERWYS:
Religieuse onderrig in Kurrikulum 2005
Die Antitese in Amerikaanse Onderwys

KERK, STAAT EN MAATSKAPPY: Ware betekenis van die Calvinisme.   Vryheid, Gelykheid, Broederskap

PERSRUBRIEK: 
Dieper Wortels

Kerk in Krisis

KOMMENTAAR: 
"Die Etiek van Polimiek"
Die saak van "menseregte" in kerkregtelike perspektief
Nogmaals Prof Amie van Wyk

POLITIEKE KRONIEK: Die ANC teenoor die Gereformeerde (Christelike) geloof (7)

GESPREK MET DIE LESERS

MEDIESE ETIEK:  Simposium oor Kremasie

INTEKENING

REDAKSIE

Die Kerkpad
"Laat ons wandel in die lig van die Here"
(Jes 2 ; 3 - 5)

Jaargang 3  No 4  Julie  1999

KINDERKOMMUNIE:
REFORMASIE OF DEFORMASIE?

DS  T DANZFUSS  -  (NGK)  WITFIELD

Vierde Aflewering

(Derde Aflewering)
(Tweede Aflewering)
(Eerste Aflewering)

DIE VERHOUDING TUSSEN PASGA EN NAGMAAL

Een van die "sterkste argumente" wat vandag gebruik word om die kinderkommunie te regverdig is die verhouding tussen die pasga en die nagmaal. Daar word dan 'n direkte parallel getrek tussen besnydenis - doop, en pasga - nagmaal asof dit in presies dieselfde verhouding tot mekaar sou staan. Dan word daar geredeneer dat kinders reeds van kleins af aan die pasga deelgeneem het en dat hulle daarom ook van kleins af die nagmaal kan gebruik. Hoe geldig is hierdie argument? Daar is verskeie redes waarom dit ongeldig is. In 'n volgende aflewering sal ons aantoon dat dit in elk geval onhoudbaar is om vanuit die pasga tot die kindernagmaal te konkludeer. Hierdie uitgawe se ruimte word gebruik om daarop te wys dat die verhouding tussen pasga en nagmaal nie so 'n eenvoudige reglynige verhouding is soos wat die voorstanders van kindernagmaal wil voorgee nie. Ons kyk nou na 'n kort vergelyking tussen die pasga en die nagmaal.

Ooreenkomste tussen die Pasga en die Nagmaal:

Verskille tussen die Pasga en die nagmaal:

KONKLUSIE: Die verhouding tussen die pasga en die nagmaal is nie simplisties reglynig nie, maar baie gekompliseerd. Om kindernagmaal vanuit die Joodse pasgagebruike te probeer verdedig is teologies en eksegeties onhoudbaar.

1. Viljoen DJ: 1995. DIE DOOPLIDMAATBEDIENING VAN DIE NG KERK - 1962 - 1990. Pretoria: PU (bl 508).

2. Fensham FC. 1970. EXODUS. De prediking van het Oude Testament. Nijkerk: Callenbach (bl 49).

3. Den Heijer CJ. 1990. DE MAALTIJD VAN DE HEER: Exegetische en bijbeltheologische studie over Pascha en avondmaal. Kampen: Kok (bl 57).

4. Danzfuss T. 1998. KINDERKOMMUNIE: Reformasie of Deformasie? Pretoria: UP (bl 205 - 210).