Vorige Uitgawes

Soek deur  Die Kerkpad


Inhoud

REDAKSIONEEL

HOOFARTIKEL:
Die Antichris

AKTUEEL: Wet op Swartbemagtiging (WET 53 VAN 2003) Teenoor 'n Volkseie Ekonomiese beleid.    

SKRIFOORDENKING:
Koershou te midde van verdrukking en verleiding

Die Berymde Psalms : Hersiening van die oorspronklike Totiusteks Ps 130

Kerklike Skismatiek

Persverslag: Geref Konferensie

Een en ander oor Kerkmusiek en Kerklied

Die Negentiende-Eeuse Kerklied

"Die Redakteur gesels met... Prof Bouke Spoelstra"

Indrukke van die 67e Algemene Kerkvergadering van die NH Kerk van Afrika

KERKLIKE JOERNAAL: 
Manifes van verontruste predikante

Ekumeniese eenheid vir Gereformeerdes bepleit

NHK verwerp kindernagmaal

Sinode AP Kerk: Enkele besluite

OPVOEDING EN ONDERWYS:
Is die paradigma reg?

KERK, STAAT EN MAATSKAPPY:
Die Afrikaner en die Kerk (2)

ARSO en Christelike Onderwys

PERSRUBRIEK: Kerke - Konferensie (GKSA)

NH Kerk: Kerkvergadering gee groen lig vir erediens-vernuwing

Paul Kruger: Groot in ballingskap

Kultuuropdrag en wêreldeinde

GESPREK MET LESERS: 

KOMMENTAAR: 
Huldiging van Beyers Naudé

INTEKENING

REDAKSIE

Die Kerkpad
"Laat ons wandel in die lig van die Here"
(Jes 2 ; 3 - 5)

Jaargang 8  No 6 November 2004

Die Kerkpad -'n Orgaan vir die ontwikkeling van die gereformeerde lewe en vir voorligting en kommentaar oor die leerstellige stromings en feitlike verwikkelinge in die kerklike bestaan. Indien u belangstel in die inhoud hiervan en nog nie hierop ingeteken het nie, pos dan asseblief u finansiële bydrae, tesame met die invulstrokie  (agteraan die kopie van hierdie uitgawe) aan die daarop vermelde adres.

Verantwoordelike Redakteur:  P van der Kooi
Redaksiekommissie:  Di SA Cilliers, JP Coetzee en BC Smit

Posadres:   Posbus 4237  -  PRETORIA   0001
Telefoon / Faks:   (012) 546 2846 
E-Pos:   redakteur@kerkpad.co.za