Vorige Uitgawes

Soek deur  Die Kerkpad


Inhoud

REDAKSIONEEL

HOOFARTIKEL:
Kerk en demokrasie: Sinodekrasie!

AKTUEEL: Gereformeerde Kerk Waterberg gaan oor tot 'n staat van doleansie       

SKRIFOORDENKING:
Die enige ware God (Deut 6:4)

Die gat van Pase

Die Kategismuspreek

GKSA Sinode Januarie 2003 Verslag met kommentaar

"Ons weet nie" Opmerkings oor huidige bybeluitleg

Professor Klaas Schilder  (1890 - 1952)

KERKLIKE JOERNAAL: 
Nuwe Redakteur vir "Die Kerkblad"

Sinodale persverklaring oor omstrede belegging van    R680 000

Beker of kelkie by nagmaalvierings in die GKSA nou aan besluitneming van plaaslike kerke oorgelaat

Die nuwe psalmboek

OPVOEDING EN ONDERWYS:
Ewolusieleer 'n verpligte vak in skole

Evolusie en die Bybel - Kan hulle versoen word?

KERK, STAAT EN MAATSKAPPY:
Wanneer Kerke 'n gevaar word

Sononder of dagbreek?

PERSRUBRIEK: 
Sinode 2003 - 'n Nuwe koers vir die GKSA?

Danie Theron en Afrikanervryheid

10 Kerke doen studie oor doodstraf

Teologie : Westerse neerslag

Versterk ons eie politiek

Mededeling van die Gereformeerde Kerk Pretoria - Kandelaar aangaande jongste sinode-uitsprake

Sinode 2003 - 'n Nuwe koers vir die GKSA - Verhouding skrif en praktyk

GESPREK MET LESERS: 

MEDIESE ETIEK: 
Die Bybel leer ons wat goed is

INTEKENING

REDAKSIE

Die Kerkpad
"Laat ons wandel in die lig van die Here"
(Jes 2 ; 3 - 5)

Jaargang 7  No 2 Maart 2003

10 KERKE DOEN STUDIE OOR DOODSTRAF

Volgens Neels Jackson in BEELD, Donderdag 6 Maart, het tien kerke op 'n konvent in Pretoria (5 Maart 2003) besluit om 'n indringende studie oor die doodstraf te laat doen voordat hulle gesamentlik standpunt daaroor inneem.

Die kerke, waaronder die NG Kerk, Hervormde Kerk en Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (GKSA), het gereageer op 'n voorstel van Prof Callie Coetzee van die GKSA dat die kerke saam vra dat die staat die doodstraf herinstel.

Coetzee het gesê die GKSA het in 1997 besluit dat die toepassing van die doodstraf in bepaalde gevalle Bybels geregverdig is. Hy het bygevoeg dat dit 'n afskrikwaarde vir mis-dadigers het.

Dr Gafie van Wyk van die Hervormde Kerk het gesê sy kerk het 'n meer gereserveerde standpunt oor die doodstraf. Daar is botsende getuienis oor die afskrikwaarde van die doodstraf.