Vorige Uitgawes

Inhoud

REDAKSIONEEL

HOOFARTIKEL: 'N "STERWENDE KERK" ?  Prof Bennie van der Walt se "'Requiem' op 'n sterwende kerk"

AKTUEEL: Christene se  deelname aan verkiesings

SKRIFOORDENKING: "Om te wag op die belofte van die Vader" (Hand 1 : 4 en 5)

KINDERKOMMUNIE  -  REFORMASIE OF DEFORMASIE? (2)

WARE EN VALSE SPIRITUALITEIT

SKRIFKRITIEK: Teologiese fondament vir die Nuwe Suid-Afrika

BOEKBESPREKING:  WA de Klerk se: "Die vreemde God en sy mense" (2)

KERKLIKE JOERNAAL:  Independentistiese vernuwing:   " 'n Gemeente wat in selgroepe funksioneer ..."
Dr PW Bingle se Evolusionisme

OPVOEDING EN ONDERWYS: Die Akademie vir Christelik-volkseie Onderwys (ACVHO)

DIE ONBYBELSE MULTI-RELIGIEUSE BENADERING IN DIE HUIDIGE ONDERWYSBEDELING

DIE EVOLUSIELEER VERSUS DIE BYBELSE SKEPPINGSOPENBARING

KERK, STAAT EN MAATSKAPPY: Ware betekenis van die Calvinisme.   Groen van Prinsterer (4)

PERSRUBRIEK:  Lewens- en Węreldbeskouing
Nog NG predikante uit NG Kerk uit?
Wil volk skuld hę?

KOMMENTAAR:  Korrespondensie met die Kuratorium TSP

POLITIEKE KRONIEK: Die ANC teenoor die Gereformeerde (Christelike) geloof (5)

GESPREK MET DIE LESERS

MEDIESE ETIEK:  Die drome aangaande die moderne medisyne

INTEKENING

REDAKSIE

Die Kerkpad
"Laat ons wandel in die lig van die Here"
(Jes 2 ; 3 - 5)

Jaargang 3  No 2  Maart  1999

Persrubriek

NOG NG PREDIKANTE UIT
NG KERK UIT?

Die KERKBLAD van die Vrye Gereformeerde Kerk Pretoria-Maranata, berig in sy uitgawe van 6 Desember 1998, in die kerkraadsverslag van 3 November, dat ds Rob Visser die volgende inligting in die Rondvraag bekendgestel het.

Hy het verwys na die verwikkelinge van die NG Kerk in Brakpan: "Die predikante moet verklarings voor die meerdere vergaderings van die NG Kerk vooorlę wat sal beteken dat hulle hul daarna heelwaarskynlik sal vrymaak van die NG Kerk. ..."

Ook vermeld hy "dat in Kaapstad 'n ds Nicholson met sy gesin by die VGK Kaapstad aangesluit het. Hierdie predikant was in die verlede ook by die (NGK) sending betrokke en kan moontlik in die toekoms ... betrek word. ®