Vorige Uitgawes

Soek deur  Die Kerkpad


Inhoud

REDAKSIONEEL

HOOFARTIKEL:
Kerk en Koninkryk

SKRIFOORDENKING:
Verwag die Stad van God

AKTUEEL
Ope brief aan die President

Die Psalmberyming in die nuwe "Liedboek van die Kerk"

Evolusieleer opnuut in die brandpunt

Dissipline in die Christelike huis

Die gesag van die gereformeerde belydenisskrifte

Die Boeddhisme vandag

Studie van die vrou in die Kerk

Die nuwe ideologiese demagogie

Die omkering van die Staatsbestel

Wie is dr Francis Nigel Lee?

Die "Dordt"-kerk in Orania

KERKLIKE JOERNAAL: 
Prof Koos Vorster weer by sitting van die Verenigde Nasies

Hervormers aanvaar die nuwe liedboek

Genadedood in Nederland gewettig

NG Kerk se aanvaarding van homoseksuele

NG Kerkraad tree nie op teen Spangenberg

OPVOEDING EN ONDERWYS:
Die multi-Godsdienstige benadering in die nuwe onderwyssisteem

'n Saak van etiese waardes

KERK, STAAT EN MAATSKAPPY:
Die verhouding tussen die Kerk en Staat volgens die Skrif

PERSRUBRIEK: 
Die vertaling van die Name van God


Beswaarbriewe teen aanvaarding van homoseksualisme in die NG-Kerk

Bybel só gefragmenteerd

Lewe sonder God sinloos

Gesprek met die lesers

MEDIESE ETIEK: 
Siekte en gebed

INTEKENING

REDAKSIE

Die Kerkpad
"Laat ons wandel in die lig van die Here"
(Jes 2 ; 3 - 5)

Jaargang 5  No 3 Mei 2001

Persrubriek

VERKLARING VAN DIE HEILIGE SKRIF

LEWE SONDER GOD SINLOOS

Verklaring van Prediker

-  Rob Visser  -

Januarie 2001 het die boekie: Lewe sonder God is sinloos, verskyn. Die skrywer is ds JR (Rob) Visser wat dosent Ou Testament by die teologiese skool van die Vrye Gereformeerde Kerke in SA is. Die doel is dat hierdie verklaring die aanloop tot 'n reeks van verklarings van die Bybelboeke sal wees.

Hierdie verklaring is geskryf in die diepe geloofsoortuiging dat die Bybel God se onfeilbare Woord is. As 'n mens so die boek Prediker lees, is dit nie 'n boek van een of ander pessimis nie maar het dit vir ons vandag groot betekenis. Die Heilige Gees gee deur die Prediker 'n ryke boodskap. Hierdie Bybelboek word dikwels as moeilik ervaar. Met die oog daarop wil hierdie verklaring elkeen help om die betekenis van hierdie boek te verstaan en toe te pas.

Die boek tel 96 bladsye en is in slapband gebind. Dit is uitgegee in "Lig en Lampreeks 3", deur Tesselaren, Pretoria 2000. Die koopprys bedra R39-00 per eks. (posgeld nie bygereken nie). Dit is verkrygbaar by Protea Boekhuis Burnettstraat 1067 Hatfield Pretoria Tel (012) 362 5683/4/5. Esra Boeke: Tel (012) 331 5483, Folmer Boekhandel: Tel/Faks (012) 329 0031.

Mag dit die begin wees van 'n betroubare gereformeerde Afrikaanse Bybelverklaring wat ons mense steeds weer na die HERE se pad terug wys.