Vorige Uitgawes

Inhoud

REDAKSIONEEL

HOOFARTIKEL:
Die fondament van die Christelike geloof

AKTUEEL:
Is God se wysheid dan dwaasheid vir hierdie teoloë

SKRIFOORDENKING:
Die Here se vereistes vir ware reformasie van sy kerk

Is die NG Kerk nog die NG Kerk

Oproep tot Reformasie

Islam en sy profeet, Mohammed

Leerstellige suiwer liedere vir die erediens

Omstrede uitspraak van vroulike NG Kerk teoloog maak opspraak in die openbare pers

Die simbool van die Kruis

Die aantasting van ons waardestelsel

Waarom ons lotery veroordeel

President Krugerkinderhuis in krisis oor voortbestaan

Geloftefees

KERKLIKE JOERNAAL: 
Die Jesus Seminaar met sy filosofiese vooroordeel oor "Historiese Jesus"

OPVOEDING EN ONDERWYS:
Matriek-Eksamens ARSO-Skole

Wat staan CVO-skole te doen?

KERK, STAAT EN MAATSKAPPY:
Reformasie of Rewolusie

Volksverootmoediging - Hoe vertoon ons volkslewe?

PERSRUBRIEK: 
NG Kerk trap klei oor afvalliges vryhand het


"Voordag God 'n man geword het, was sy 'n vrou"

Kritiese beskouing oor belydenisskrifte in die Hervormde Kerk

KOMMENTAAR: 
"Jy moet jou naaste liefhê soos jouself"

Gesprek met die lesers

MEDIESE ETIEK: 
Ouerskap Fiasko

INTEKENING

REDAKSIE

Die Kerkpad
"Laat ons wandel in die lig van die Here"
(Jes 2 ; 3 - 5)

Jaargang 4  No 6 November 2000

OPVOEDING EN ONDERWYS

MATRIEK-EKSAMENS ARSO-SKOLE

BZN (Blad zonder naam) 'n ''nie-amptelike nuusbrief oor amptelike skoolsake ...'' vermeld in sy eerste uitgawe (Jaargang 1 van 2000, no 1) op bl 4 en 5 oor die matriekeksamens van Arso-skole as volg:

Tot onlangs toe was alle ARSO-skole laerskole. Met die ontwikkeling en uitbreiding na hoërskole, het die behoefte ontstaan om die verskillende matriekeksamens te ondersoek en 'n keuse te maak aangesien dit die inhoude van die leerstof kan beïnvloed. Die hoërskoolkomitee van die GSDP (Gereformeerde Skool Dirk Postma) het saam met ARSO die eksamens ondersoek.

Drie moontlikhede is veral ondersoek, naamlik

Dit word op hierdie stadium aanbeveel dat skole verbonde aan ARSO die departementele eindeksamen skryf. Die hoofoorwegings vir hierdie aanbeveling is:

Hierdie aanbevelings is onderhewig aan heroorweging indien omstandighede in die toekoms sodanig verander dat ons skool nie meer volgens beginselgrondslag kan opereer nie.