Vorige Uitgawes

Soek deur  Die Kerkpad


Inhoud

REDAKSIONEEL

HOOFARTIKEL:
Ekumene

AKTUEEL: Grondbesit: Van die Here XVII tot Mugabe

SKRIFOORDENKING:
Geroepenis kan 'n verskil maak.

Uitspraak van die Kaapse Sinode NGK: VU toekenning Dr Luther King

OPE BRIEF: PU vir CHO

Gereformeerde Kerke by kruispad

Individualisme en Menseregte

Infiltrasie van ... die Kommunisme

KERKLIKE JOERNAAL: 
Aartsbiskop Tutu kry Eregraad van PUK

Winsbejag met kerk se fondse?

OPVOEDING EN ONDERWYS:
Pretoriase Akademie vir CVHO open sy deure

Christelike en Afrikaanse Onderwys

KERK, STAAT EN MAATSKAPPY:
Leer uit die geskiedenis

Die Johannesburgse Aardeberaad

PERSRUBRIEK: 
Versoek aan Kader Asmal om onderwyswet terug te trek

Waarom nie net Skrif vertrou?

VIGS

"Happy Clappy" Gospel optrede in Gereformeerde Kerk Meyerspark

Die Kommunisme

Evolusie en die Bybel

KOMMENTAAR: 
Dialoog (debat) oor die waarheid van God se Woord?

GESPREK MET LESERS:

MEDIESE ETIEK: 
Siekte en genesing

INTEKENING

REDAKSIE

Die Kerkpad
"Laat ons wandel in die lig van die Here"
(Jes 2 ; 3 - 5)

Jaargang 6  No 5 September 2002

Intekening op ons blad

Die intekenprys vir die sesde jaargang (2002) (ses uitgawes) is vasgestel op R 90 - 00 (Negentig Rand). Diegene wat dit nie kan bekostig nie en nogtans graag hierdie blad wil ontvang, betaal maar wat hulle kan, terwyl diegene vir wie dit moontlik is om te wil en te kan ondersteun met bykomende skenkings, by voorbaat dankie daarvoor. Dié bykomende fondse is nodig vir die finansiering van die verspreiding van ons blad, asook om die wat nie die intekengeld kan bekostig nie te help.

Ook ons innige dank vir ondersteuning van dié lesers wat dit laat blyk uit bemoedigende instemming met die redaksie van ons blad wat sowel op skrif as telefonies of deur middel van regstreekse kontak aan ons oorgedra word. Dit is 'n riem onder die hart en vir ons 'n versekering dat die uitgawe van hierdie blad op prys gestel word.

Dit is moontlik om bydraes vir intekening/donasie direk van 'n bankrekening (elektronies) oor te dra na:

DIE KERKPAD, Absa Pretoria - Waverley, Takverrekeningsnommer 632 005:
Ons Rekeningnommer 020 271 175.
(Laat weet dit by ons pos-, telefoon- of faksadres, asseblief)

Andersins is die strokie hieronder beskikbaar om dié bydrae aan te stuur na die daarop vermelde adres. Ons bedank u by voorbaat hartlik vir u samewerking.

Die Administrasie van DIE KERKPAD
Posbus 4237
0001 PRETORIA
(Tel/Faks (012) 332 0879

Datum _____________________

Hieraan geheg die bedrag van R_____________ intekening/donasie vir die toesending van die vierde jaargang (ses uitgawes) van DIE KERKPAD

Naam:

Posadres:

Poskode:

Telefoonkode en nommer: