| Keuselys
|
|
 Dit is onderwerp AktueelDe volgende verhalen zijn gepubliceerd over dit onderwerp.
Geplaatst door: Admin op Woensdag, 19 Oktober 2005 - 00:00 EET
Aktueel
|
|
KERKLIKE KONFLIK IN SUID-AFRIKA 2005
Behoudende denke teenoor leer- en regeerveranderings in die kerk
Gepubliseer en uitgegee deur P van der Kooi
| As die fondamente omgegooi word, wat kan die regverdige doen? (Psalm 11:3) |
|
Lees meer... 'Kerklike Konflik in Suid-Afrika' (38076 bytes)
|
|
Geplaatst door: Admin op Maandag, 17 Oktober 2005 - 17:19 EET
Aktueel
|
Die Bybel is heilig en kanoniek (NGB, art 6).
Daar mag niks bygevoeg of uit weggelaat word nie (NGB, art 7).
Die Woord van die Here is, soos Hy is, ewig, sonder begin en einde;
tyd en ewigheid, asook hemel en aarde omvattend,
onverganklik, onwankelbaar, vas en seker.
|
Lees meer... 'DIE BYBEL IS DIE SPREKENDE GOD, DIE WOORD VAN DIE HERE' (1166 bytes)
|
|
Geplaatst door: Admin op Maandag, 17 Oktober 2005 - 17:09 EET
Aktueel
|
“Die Skrifbeginsel agter die besluite van die Sinode van 2003
'n openhartige gesprek oor die gesag van die Skrif”
As redaksie beveel ons graag ons lesers aan om kennis te neem van die boekie
wat oor die Kerkekonferensie van 5 Maart 2005 saamgestel en nou beskikbaar is
|
Lees meer... 'KERKEKONFERENSIE VAN 5 MAART 2005' (5205 bytes)
|
|
Geplaatst door: Admin op Maandag, 17 Oktober 2005 - 16:44 EET
Aktueel
|
'n Waterskeiding in die kerklike situasie in Suid-Afrika
PROF DR AD PONT. IN: DIE LIBERALISME IN DIE AFRIKAANSE KERKE (CKA DESEMBER 1978) -
Die kerklike aanslag van die Liberalisme
In 1950 het die kerklike kongres van die Gefedereerde NG Kerke in Suid-Afrika in Bloemfontein onder andere besluit: “Die Kongres wil die oortuiging uitspreek dat die enigste blywende oplossing van die rassevraagstuk ten opsigte van wit en swart . . . geleë is in uiteindelike totale skeiding van blanke en nie-blanke . . .
“Die beleid van uiteindelike vermenging word verwerp omdat dit lei tot onnodige botsings tussen die twee rasse, en tot die ondergrawing van die toekoms van die blanke ras en daarmee tot groot nadeel van die ontwikkeling van die Christelike beskawing in Afrika.”
|
Lees meer... 'COTTESLOEVERGADERING - DESEMBER 1960' (10150 bytes)
|
|
Geplaatst door: Admin op Maandag, 17 Oktober 2005 - 16:42 EET
Aktueel
|
REDIKING VAN DIE WOORD TYDENS KRUGERDAG, 10 OKTOBER 2005
- DS SAREL CILLIERS, WATERBERG IN DIE PAUL KRUGERKERK TE PRETORIA -
(Dankseggingsdiens aangebied onder gesag van die Krugergenootskap)
Ons leef in ‘n tyd waarin dit lyk asof die fondamente opkrummel. Nęrens is daar meer enige bestendigheid nie.
Die fondament waarop die kerke behoort vas te staan word tans ernstig bevraagteken en ons gewaar hoe sekere kerke wankel en waggel om te oorleef.
|
Lees meer... '“BLY IN WAT JY GELEER HET”' (18107 bytes)
|
|
|
|
Inloggen
|