| Keuselys
|
|
|
Geplaatst door: Admin op 17 Okt 2005 - 17:15
Algemeen
|
Die geskiedenis, wat nie 'n voorwerp van ydele nuuskierigheid mag wees nie, is nuttig; nie slegs omdat dit 'n treffende onderrig in die ervaring van die voorgeslagte gee nie, maar veral ook omdat dit, in die lig wat die Bybel vir Christene verskaf, God se almag, wysheid, regverdigheid, en genade in die lotgevalle van 'n sondige mensdom openbaar.
Ook op die pad van die geskiedenis, is God se Woord 'n “lamp vir my voet en 'n lig vir my pad” (Ps 119 : 105). Sonder die Heilige Skrif bly die wêreldgeskiedenis duister en 'n raaisel; daarenteen, deur die geloof, weet ons sy inhoud en doel; die vervulling van die paradysbelofte (Gen 3 : 15), die triomf van die Messias oor die Satan, wat van die begin af 'n mensemoordenaar was.
“Christus is gekomen om zijne ziel te stellen tot een rantsoen voor velen; Hij zal wederkomen om te oordeelen de levenden en de dooden. Aan de voorbereiding en vervulling dezer twee hoofdgebeurtenissen; aan de vorming, handhaving, en verheerlijking der Gemeente, die de Zone Gods gekocht heeft met zijn eigen bloed, zijn de lotgevallen van personen en Natiën, door alle geslachten en eeuwen, ondergeschikt. Het getuigenis van Christus is de geest der wereldhistorie, zowel als der Profetie.”
Mr G Groen van Prinsterer
HANDBOEK DER GESCHIEDENIS VAN HET VADERLAND
Eerste Deel. 1852, Amsterdam: Höveker. Bl 1
|
|
|
|
Inloggen
|